# Die Geslagsgelykheidkommissie het ‘n ondersoek begin na die herverkiesing van Jeffrey Donson as burgemeester van die Kannaland plaaslike munisipaliteit, na ‘n vorige skuldigbevinding vir verkragting. Die woordvoerder van die kommissie, Javu Baloyi, sê al het die hof destyds Donson se vonnis versag, bly die skuldigbevinding staan. Baloyi sê die kommissie het met die regering en ander belanghebbendes vergader oor hoe die probleem van statutêre verkragting in die land aangespreek kan word:
Speel klankgreep: ENG CGE