Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

George-munisipaliteit ly verliese van meer as R3.5-miljoen weens vandalisme [KLANK]

# Die George-munisipaliteit sê oor die afgelope ses tot agt maande het hy verliese gely van meer as 3,5-miljoen-rand weens vandalisme, wat ontwrigtings in dienslewering tot gevolg gehad het. Die Elektrotegniese Dienste-afdeling is die swaarste getref en het slegs van Julie tot Desember verlede jaar, 811 kabeldiefstalvoorvalle aangemeld. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê vandalisme is strafregtelike vervolgbaar en dit het ‘n negatiewe uitwerking op belastingbetalers en beroof gemeenskappe van noodsaaklike dienste:

AFR ChantelonReward