# Gemengde gevegskuns: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê hulle onderhandel vir ‘n ooreenkoms om Dricus du Plessis se volgende UFC-titelverdedigingsgeveg in Suid-Afrika te hou. Du Plessis het sy middelgewigtitel suksesvol verdedig, ná ‘n oorwinning in die vierde ronde oor die Nigeriese Nieu-Seelander, Israel Adesanya, in Australië. Die departement se woordvoerder, Cassidy Rangata-Jacobs, sê ‘n afvaardiging is na Perth gestuur om met UFC-bestuur te vergader om die saak te bespreek:
Gemengde gevegskuns: Daar word onderhandel om Dricus du Plessis se volgende titelgeveg na SA te bring [KLANK]
ENG JacobsOnUFCFightTalks