Skip to content

Geloofs- en burgerlike samelewingsgroepe waarsku oor veiligheidsrisiko met verlenging van Koeberg eenheid 2-lisensie [KLANK]

# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut sê Eskom en die Nasionale Kernreguleerder stel openbare veiligheid in gevaar deur ‘n 20-jaar lisensieverlenging vir Koeberg-kernkragstasie se eenheid twee goed te keur sonder om agterstallige veiligheidstoetse te voltooi. Hulle waarsku om op verouderde of onvolledige data te vertrou, kan Kaapstad se vier-miljoen inwoners in gevaar kan stel. Francesca de Gasparis van die instituut doen ‘n beroep op die publiek om teen Maandag kommentaar in te dien om te verseker dat alle veiligheidstoetse nagegaan word:

ENG FrancescaOnExtension