Skip to content

Gautrein pas sy dienste aan vir toeganklikheid en bekostigbaarheid [KLANK]

# Gautrein pas aan by veranderende reispatrone met buigsame skedules en pryse om aan die behoeftes van afstandswerkers te voldoen. Die uitvoerende hoof, Tshepo Kgobe, het planne aangekondig om roetes uit te brei na townships soos Soweto en Mamelodi en om verskillende inkomstestrome by te voeg. Die woordvoerder, Albi Modise, voeg by ‘n nuwe bedryfsvennoot sal in 2026 aangestel word om hierdie innoverings te dryf en die vervoerdiens te verbeter vir groot geleenthede:

ENG-ModiseOnGautrain