Skip to content

Gautrein herdenk 14 jaar in bedryf [KLANK]

# Die Gautrein herdenk 14 jaar in bedryf. Die woordvoerder Albi Modise sê die eerste rit in 2010 was van Sandton-stasie na die OR Tambo Internasionale Lughawe , net betyds vir die FIFA Sokker-wêreldbeker. Gautrein het sedertdien nagenoeg 192,8-miljoen passasiers vervoer. Volgens Modise handhaaf hulle ‘n beskikbaarheid en stiptelikheid van 90-persent op die netwerk van tien stasies wat Johannesburg, Pretoria, Ekurhuleni en die lughawe verbind:

ENG-ModiseOnGautrain