Skip to content

Gautengse Verkeersdepartement beklemtoon padveiligheid in aanloop tot langnaweek [KLANK]

# Gauteng se Verkeersdepartement doen ʼn beroep op padgebruikers om padveiligheid voorop te stel omdat swaar verkeer oor die langnaweek en in die feestyd sal voorkom. Roetes soos die N1, N4 en N3 kan groot verkeersdruk verwag. Woordvoerder Sello Maremane waarsku mense om versigtig te wees en verkeersreëls na te kom. Maremane sê wetstoepassers sal padblokkades hou en dronkbestuurders aankeer:

ENG-MaremaneOnRoads