# Gauteng se premier, Pamyaza Lesufi, het die SAKP bedank vir sy steun met die vorming van ‘n regering van provinsiale eenheid sonder die DA. Lesufi het op die SAKP se vyfde spesiale nasionale kongres in Boksburg erken dat partye die provinsiale regering kritiseer oor hoe hy die provinsie bestuur. Hy het die versekering gegee dat die provinsiale regering bestendig bly met die ANC aan die spits:
Gautengse premier loof SAKP vir steun in die vorming van ‘n regering van provinsiale eenheid [KLANK]
ENG-LesufiOnSACP