# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê daar is 13 sleutelkwessies wat die provinsie moet aanspreek. Dit sluit in werkloosheid, water- en elektrisiteitstekorte, verswakkende infrastruktuur, misdaad en die vinnige groei van informele nedersettings. Hy het gisteraand die provinsiale rede in Tshwane gelewer. Lesufi sê die provinsie is in lyn met die drie strategiese prioriteite van die mediumtermyn-ontwikkelingsplan, dryf inklusiewe groei en werkskepping, verminder armoede en pak die hoë lewenskoste, en bou ‘n bekwame, etiese en ontwikkelingstaat:
Gautengse premier identifiseer 13 kwessies wat die provinsie moet aanspreek [KLANK]
ENG LesufiOn13Issues