Skip to content

Gautengse premier besoek gesinne van Soweto-kinders wat weens vermoedelike voedselvergiftiging sterf [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het die gesinne van vyf kinders besoek wat in Naledi, Soweto gesterf het weens vermoedelike voedselvergiftiging. Die kinders het glo versnaperings geëet wat by ‘n plaaslike spaza-winkel gekoop is en is later dood. ‘n Seun is nog steeds in die noodeenheid. Lesufi sê Gauteng Onderwys het psigo-maatskaplike beraders gestuur om die betrokke skole in die tragiese tyd by te staan:

ENG-LesufiOnFamilies