Skip to content

Gautengse premier beloof strenger regulasies vir spaza-winkels ná vergiftigingsvoorvalle [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het beloof om regulasies vir spaza-winkels te versterk nadat ses kinders dood is weens besmette kos in Naledi, Soweto. Lesufi het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor sy 100-dae in die sewende administrasie en het ook aangekondig voedselinspekteurs sal oor die hele provinsie ontplooi word om veiligheidstandaarde en die behoorlike registrasie van spaza-winkels te verseker om toekomstige voorvalle te voorkom:

ENG LesufiOnSpazaShops