# Die Gautengse Onderwysdepartement sê hy het verskeie gebiede geïdentifiseer waar skole ʼn oorweldigende aantal aansoeke vir 2025 ontvang het, ver bo hulle beskikbare kapasiteit. Dit is volgens aanlyn-aansoeke vir graad een en graad agt. Laerskool Akasia in Tshwane-Wes het een-duisend-418 aansoeke vir graad een ontvang, maar het plek vir slegs 240. Die LUR Matome Chiloane sê plasing is onderworpe aan die prioriteit van plasingskriteria en beskikbare plek:
Gautengse Onderwysdepartement hanteer skole wat te veel aansoeke ontvang het [KLANK]
ENG MatomeonHighestNumber