Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Gautengse Onderwys-LUR gaan ondersoekverslag deel oor Latoya Temilton se dood [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng Matome Chiloane sal vandag die onafhanklike ondersoekverslag deel met die familie van ‘n graad sewe-leerder, Latoya Temilton, wat tragies verdrink het. Latoya, van Laerskool Queenswood in Tshwane, is in Januarie tydens ‘n  skoolleierskapskamp dood, toe sy na bewering sonder toesig geswem het. Die woordvoerder van die department, Steve Mabona sê ‘n regsfirma is opdrag gegee om die voorval te ondersoek:

ENG MabonaOnReport