# Die Gautengse LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het klem gelê op padveiligheid deur die Arrive Alive-veldtog, namate die verkeer landwyd toeneem. Meer as drie-duisend inhegtenisnemings by padblokkades in die land beklemtoon oortredings sal nie geduld word nie. Sy waarsku beide motoriste en voetgangers wat padreëls verontagsaam sal in hegtenis geneem word. Sy het Suid-Afrikaners aangemoedig om verantwoordelik fees te vier, om nie onder die invloed te bestuur nie, by die spoedgrens te hou en voertuie nie te oorlaai nie:
Gautengse LUR vir Vervoer moedig padveiligheid aan tydens feestyd [KLANK]
ENG-DialeOnRoadblocks