# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het berigte verwerp dat ʼn agtjarige meisie van Soweto se dood met die regering se skolevoedingsprogram verband hou. Die graad 2-leerder het verlede Woensdag siek geword nadat sy blykbaar koekies van ʼn plaaslike spazawinkel geëet het. Haar toestand het oor die volgende twee dae erger geword en sy is Vrydag in die hospitaal dood. Chiloane sê die oorsaak van haar dood is nog nie vasgestel nie:
Gautengse LUR vir Onderwys verwerp berigte oor skolevoedingsprogram [KLANK]
ENG ChiloaneOnFoodProgramme