# Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, oorhandig vandag titelaktes in Impumelelo Uitbreiding 4 en Obed Mthombeni Nkosi Uitbreiding 3 in die Lesedi-munisipaliteit. Die LUR sal ook met inwoners vergader oor die provinsiale regering se voortgesette behuisingsveldtogte. Motara sê die oorhandiging van titelaktes is ʼn poging om gemeenskappe deur grondeienaarskap te bemagtig:
Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings oorhandig titelaktes in Lesedi-munisipaliteit [KLANK]
ENG TasneemonTitleDeeds