# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sê die uitkenning van die Marshalltownbrandslagoffers behoort na die SAPD verwys te word. Volgens die woordvoerder Motalatale Modiba het die departement talle navrae oor die proses ontvang. Hy sê die Gautengse Forensiese Patologiediens het nadoodse ondersoeke voltooi, maar die DNS-verwerking en -ontleding word hanteer deur die SAPD se Forensiese Wetenskaplike Laboratorium en Slagofferuitkenningsentrum:
Gautengse Gesondheidsdepartement verwys uitkenning van slagoffers van Marshalltownbrand na SAPD [KLANK]
ENG-ModibaOnDNA