Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement veroordeel aanval op span gesondheidsorgwerkers in Tshwane [KLANK]

# Gauteng se Departement van Gesondheid het die rooftog op drie wyksgesondheidwerkers in Soshanguve veroordeel. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê vier mans het die vroue met ‘n vuurwapen aangehou terwyl hulle aan diens was en van hul skootrekenaars en selfone beroof. Modiba sê gelukkig is nie een van hulle in die rooftog beseer nie:

ENG MotalataleonOutreachTeam