# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê hy ondersoek die omstandighede wat gelei het tot die onwettige storting van mediese afval op ‘n veld buite Ormonde, suid van Johannesburg. Lede van ‘n plaaslike buurtwag het op die afvalmatgeriaal afgekom wat glo uit gebruikte inspuitnaalde en mediese lêers bestaan. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modibe sê hulle het dit aan die Stad Johannesburg se omgewingsgesondheidsafdeling gerapporteer wat die saak in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing verder sal voer:
Gautengse Gesondheidsdepartement stel ondersoek in na onwettige storting van mediese afvalmateriaal [KLANK]
ENG ModibaOnMedicalWaste