Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement bied beraad aan oor bekamping van vetsug onder kinders [KLANK]

# Gauteng se departement van Gesondheid gaan vandag en môre in samewerking met Novo Nordisk en die Stad Johannesburg ‘n beraad in Sandton aanbied. Dit is om Wêreld-vetsugdag te gedenk met die tema Veranderende Stelsels, Gesonder Lewens. Die Wêreldgesondheidsorganisasie reken meer as 2,5-miljard mense wêreldwyd is oorgewig. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die beraad sal bewese strategieë ondersoek om vetsug onder kinders te bekamp:

ENG MotalataleonObersityDay