Skip to content

Gautengse Departement van Menslike Nedersettings werk daaraan om bou-mafias te hanteer [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê hy doen nie niks aan sogenaamde bou-mafias nie. Bouprojekte in die provinsie ter waarde van byna twee-miljard-rand is in gedrang nadat bou-mafias, wat aanvanklik veral in KwaZulu-Natal ʼn probleem was, nou reg deur die land versprei het. Die departement se woordvoerder, Tahir Sema, sê bouterreine in verskeie gebiede word deur hierdie mafias geraak wat 30-persent van die projek se waarde eis:

ENG TahironMafias