Skip to content

Gautengse Departement van Gesondheid open nuwe angio-suite by Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid, onder leiding van LUR Nomantu Nkomo-Ralehoko, neem vandag die moderne Hibride Angio-suite en Kateteriseringslaboratorium by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal in gebruik. Woordvoerder Motalatale Modiba sê die opgraderings sal die hospitaal se afdeling vir Stralingswetenskappe verbeter:

ENG-ModibaOnHospital