# Die LUR vir Gesondheid en Welstand in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko, vier die geboorte van 184 babas in staatshospitale op Kersdag. Sy het die Tembisa-hospitaal besoek saam met die adjunkminister van Binnelandse Sake Njabulo Nzuza, geskenke aan die moeders uitgedeel en klem geplaas op die belangrikheid van borsvoeding en inenting. Daarby het die LUR gesê die nuut-indiensgestelde opgeknapte vrouesaal by Tembisa bied verbeterde infrastruktuur en dienste:
Gauteng verwelkom 184 Kersbabas [KLANK]
ENG-Nkomo-RalehokoOnBreastfeeding