Skip to content

Gauteng teken die hoogste aantal registrasies aan [KLANK]

# Gauteng het die hoogste aantal registrasies tydens die spesiale kiesersregistrasienaweek aangeteken. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het altesaam 610-duisend-940 registrasies in die provinsie aangemeld. KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap volg kort op sy hakke met hoë getalle geregistreerde kiesers. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het op ‘n nuuskonferensie gesê die algehele getal geregistreerde kiesers in Gauteng staan nou op 6,2-miljoen:

ENG-MamaboloOnVoters