# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomanthy Nkomo-Ralehoko, stel vandag ‘n oogsorg-bewustheidsveldtog by die Phillip Kushlick Spesiale Skool in Soweto bekend. Die skool is in die Chris Hani Baragwanath Akademiese-hospitaal geleë. Die departement se woordvoerder, Molatatale Modiba, sê die LUR sal ook brille aan leerders oorhandig en kyk hoe ‘n operasie op ‘n kind by die St John-ooghospitaal uitgevoer word:
Gauteng se LUR vir Gesondheid stel oogsorg bewustheidsveldtog in Soweteo bekend [KLANK]
ENG MotalataleonSpectacles