Skip to content

Gauteng se LUR vir Gesondheid gaan groentetuin in Benoni oorhandig [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, gaan ‘n groentetuin aan die N12-informele nedersetting in Benoni oorhandig. Dit volg na die LUR se belofte om ‘n vullisterrein in ‘n groentetuin te omskep nadat dit in September opgeruim is. The departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê dit is belangrik om te sorg dat gemeenskappe hul eie groente kan plant:

ENG MotalataleonVegetable