# Die LUR vir Gesondheid en Welstand in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko, gaan vandag hulde bring aan vroue in mediese nooddienste by die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Diepkloof, Soweto. Dit is deel van ‘n maand lange program om die vooruitgang wat vroue in die gesondheidsektor gemaak het, te eer en te erken. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê Gauteng se mediese nooddienste het talle vroue in leierskapsposisies insluitend 22 skofleiers en tien stasiebestuurders:
Gauteng se LUR vir Gesondheid bring hulde aan vroue in mediese nooddienste [KLANK]
ENG MotalataleonTribute