Skip to content

Gauteng se Gesondheidsdepartement skop Afrika-inentingsweek in Soweto af [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko stel vandag die 2025 Afrika-Inentingsweek in Soweto bekend. Die tema is Immunisering vir Almal is Menslik Moontlik. Die departement het nie die volle inentingsteiken binne sy een-jaar-periode asook die tweede masels-dosis vir die 2024/2025 boekjaar gehaal nie. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die doel van die veldtog is om bewustheid oor die belangrikheid van kinderinentings te verhoog en te verseker dat alle kinders teen voorkombare siektes beskerm word:

ENG MotalataleonVaccination