Skip to content

Gauteng se gesondheidsdepartement bevestig maatreëls is ingestel na Gesondheidslaboratorium-kuberaanval [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng bevestig daar is voortslepende vertragings na ‘n kuberaanval op die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens. Die woordvoerder Motalatale Modiba sê voorkomende maatreëls het die stelsel stabiliseer, wat beter gebruik van punt-van-sorgmasjiene en privaat laboratoriums vir kritieke toetse insluit. Modiba sê ondanks ontwrigting sedert Junie, verbeter dienste. Hy vra geduld van die publiek terwyl die nasionale diens werk aan die herstel van sy stelsels:

ENG-ModibaOnNHLS