Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Gauteng-premier vereer nalatenskap van Motsoko Pheko [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het hulde gebring aan die struggle-ikoon, bekende prokureur, skrywer en historikus, Motsoko Pheko, wat gister op ‘n spesiale provinsiale begrafnis ter ruste gelê is. Pheko is op 19 April in die ouderdom van 93 oorlede. Lesufi beskryf hom as ‘n ikoniese figuur met ‘n formidabele nalatenskap. Hy het Pheko se toewyding aan Suid-Afrika se bevrydingstryd geloof asook sy rol as ‘n lid van die Parlement en as die PAC se verteenwoordiger by die Verenigde Nasies:

ENG-LesufiOnPheko