# Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n ondersoek by die Hope Skool vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes in Westcliff, Johannesburg, van stapel gestuur. Dit volg na ‘n reeks voorvalle rakende leerder-wandissipline en wanadministrasie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle is ongelukkig bewus van twee beweerde verkragtingsvoorvalle wat by die skool plaasgevind het. Hy sê die mees onlangse voorval het op die 26ste van verlede maand plaasgevind, waar ‘n graad 12-seun wat ‘n leerder is aan die skool is, na bewering ‘n graad vier-seun by die skool se koshuis verkrag het:
Gauteng Onderwysdepartement ondersoek Hope Skool vir Leerders met Spesiale Onderwysbehoeftes [KLANK]
ENG MabonaOnIncidents