# Gauteng het 393 babas verwelkom wat op Kersdag by akademiese, tersiêre, streeks- en distrikshospitale en gemeenskapsgesondheidsentrums regoor die provinsie gebore is. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het die nuwe ouers geluk en sterkte toegewens om hul kinders groot te maak om betekenisvol tot die samelewing by te dra. Die hoof van kommunikasie vir die provinsiale Departement van Gesondheid, Motalatale Modiba sê daar is ‘n belangrike boodskap vir ouers:
Gauteng moedig nuwe ouers aan om na die gesondheid van Kersfeesbabas om te sien[KLANK]
ENG MotalataleonBabies