Skip to content

Gauteng LUR vir Vervoer verwelkom Gautrein en Numsa se besluit om verder te onderhandel [KLANK]

# Die LUR vir Vervoer en Logistiek in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, sê die besluit van die Bombela-bedryfsmaatskappy en Numsa om terug te keer na die onderhandelingstafel sal uitloop op die aanvaarding van ‘n benadering wat die belange van werkers balanseer met die langtermyn bestendigheid van die Gautrein. Die woordvoerder van die LUR, Lesiba Mpya, sê omdat die regering die eienaar is van die Gautreinstelsel, pleit die departement vir die twee partye om die dooiepunt vinnig op te los:

ENG LesibaonGautrain