# Diie Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, gaan vandag nuwe gesondheidstoerusting en tegnologie by die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria inwy. Die departement se woordvoerder, Motalatala Modiba sê die gevorderde toerusting sal help om die doeltreffendheid en betroubaarheid van gesondheidsorgdienste te verbeter. Hy sê dit sluit beter pasiëntesorg in:
Gauteng LUR vir Gesondheid by inwyding van toerusting en tegnologie by Steve Biko [KLANK]
ENG MotalataleonEquipment