Skip to content

Gauteng-gesondheid moedig ouers aan om kinders te laat inent teen kindersiektes [KLANK]

# Die LUR vir Gesondheid en Welstand in Gauteng, Nomantu Nkomo-Ralehoko, doen ‘n beroep op ouers om hulle kinders te laat inent. Terwyl sy Kersbabas by die Tembisa-hospitaal verwelkom het, het sy die rol onderstreep wat inentings speel in die voorkoming van siektes soos masels, polio en Duitse masels. Die LUR het ouers herinner dat tydige inenting indiwiduele kinders beskerm en openbare gesondheid oor die algemeen versterk deur immuunstelsels in staat te stel om infeksies doeltreffend te beveg:

ENG-Nkomo-RalehokoOnVaccinationmp3