Skip to content

Gauteng Gesondheid en Welstand verwelkom vonnisoplegging in aanval op nooddienspersoneel [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko het die vonnis van 15 jaar verwelkom wat atome Tumi Sepesu opgelê is vir die roof en kaping van nooddienspersoneel. Ondanks die skuldigbevinding is drie verdagtes steeds op vrye voet. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê onlangse aanvalle beklemtoon die voortdurende risiko’s vir gesondheidsorgwerkers, en dit moet ‘n wekroep wees tot gemeenskapswaaksaamheid:

ENG-ModibaOnSentencing