Skip to content

Gautengse Gesondheid bekommerd oor seksueel oordraagbare siektes en MIV-besmettings [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy is bekommerd oor die skerp styging in seksueel-oordraagbare siektes en MIV-besmettings. Tussen April en Desember verlede jaar het 167-duisend-109 mans vir behandeling by openbare gesondheidsgeriewe in die provinsie aangemeld, met 40-persent wat vir manlike uretritis-sindroom behandel is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die sindroom is kenmerkend van seksueel-oordraagbare siektes:

ENG MotalataleonSTIInfection