# Die Gautengse Departement van Gesondheid bied die Derde Provinsiale Navorsing- en Innoveringsberaad aan by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad. Die tema is, Health Systems Reconfiguration Towards Optimising Governance with Sustainable Futures, en die twee-dae-lange geleentheid sal fokus op die bevordering van gesondheidsorg deur navorsing en innovering. Die woordvoerder, Motalatale Modiba, sê kenners sal gesondheidsorguitdagings en oplossings bespreek:
Gauteng gasheer vir Gesondheidsnavorsing- en Innoveringsberaad [KLANK]
ENG-ModibaOnSummit