# Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor is bemoedig deur wetstoepassers se stappe om agterstallige pensioenfondsbydraes aan te pak. Kommissaris Unathi Kamlana verwelkom die vordering wat reeds gemaak is deur individue en werkgewers te teiken wat versuim om hul pensioenverpligtinge na te kom. Hy het tydens die Universiteit Stellenbosch se Eerste-jaarlikse-openbare-lesing oor Pensioenbydraes en die Regulerende Raamwerk gepraat en beklemtoon dit is teen die wet om te versuim om werknemers se pensioenfondsbydraes te betaal:
FSCA Kommissaris verwelkom vordering wat gemaak is met agterstallige pensioenfondse [KLANK]
ENG-KamlanaOnPension