Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Freedom Foundation sê begroting moet keerpunt wees wat Suid-Afrika van stilstand red [KLANK]

# Die Freedom Foundation sê die Nasionale Tesourie se probleem is drievoudig: dalende inkomste, stygende lenings en skuld, en groter besteding. Hy sê daarom moet die minister van Finansies, Enoch Godongwana, een of meer van hierdie veranderlikes aanpas. Die minister lewer vanmiddag sy langverwagte begrotingsrede. Leon Louw van die stigting sê die belangrikste aspek van ʼn begroting is die welvaart wat dit verbruik:

ENG LouwOnBudget