Skip to content

Forum versoek Konstitusionele Hof om wet uit te klaar oor afgedankte ampsdraers wat LPs word [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christenforum versoek die Konstitusionele Hof om duidelikheid te voorsien oor die wet ten opsigte van  afgedankte ampsdraers se verkiesbaarheid as parlementslede. Hulle is besorg oor hoe die Wes-Kaapse Hooggeregshof die saak hanteer het van die afgedankte voormalige regterpresident, John Hlophe. Die forum se woordvoerder, Marothi Mashashane, vra duidelike riglyne om te voorkom afgedankte individue kan in die Parlement dien, en maak voorspraak vir moontlike wysigings aan verkiesbaarheid:

ENG MashashaneOnReview