# FNB doen ‘n beroep op sy kliënte om hul bankrekenings dop te hou terwyl hulle oor die feestyd reis. Chris Boxall van FNB sê reise kan moontlike gevare inhou vir kliënte se finansies. Hy sê waaksaamheid is van kardinale belang om te verseker hulle bewaar hul geld veilig en bly uit die kloue van bedrieërs wat gretig is om beter maniere toe te pas om mense in die feestyd te bedrieg:
FNB versoek kliënte om hul rekenings gereeld na te gaan in die feestyd [KLANK]
ENG ChrisonAccounts