Skip to content

Floyd Shivambu kondig vertrek uit EFF aan en sluit aan by MK-party [KLANK]

# Die adjunkpresident van die EFF, Floyd Shivambu, het bekendgemaak hy verlaat die party om by die MK-party van oudpresident Jacob Zuma aan te sluit. Hy het versoek om van alle pligte in die EFF en die Parlement onthef te word en sê hierdie verandering sal hom in staat stel om deur MK meer doeltreffend tot die politieke landskap by te dra. Shivambu het teenoor die media hom opnuut verbind tot revolusionêre politiek en ekonomiese vryheid:

ENG ShivambuOnResignation