# Die vakbondfederasie Saftu loof die inwerkingstelling van die tweepot-aftreestelsel. Dit bied aan pensioenfondslede vroeë toegang tot ‘n deel van hulle aftree-spaargeld terwyl die grootste deel vir aftrede behou word. Woordvoerder Trevor Shaku sê die stelsel bied finansiële buigsaamheid en stel werkers in staat om iets te doen aan onmiddellike behoeftes sonder om langtermyn-sekerheid in gevaar te stel:
Saftu verwelkom hervorming van tweepot-aftreestelsel [KLANK]
ENG-ShakuOnRetirement