# Die president van die Black Business Federation president Malusi Zondi het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se mynsektor, en sê buitelandse maatskappye is in besit van die meeste mynregte. Hy vra die regte moet toegeken word aan swartondernemings. Zondi verwelkom ook belegging in openbare infrastruktuur, maar beklemtoon die behoefte aan groeibystand vir ondernemings in swart besit, veral wat konstruksie betref. Hy waarsku teen die voorgestelde makro-ekonomiese beleid wat groot korporasies kan bevoordeel bo plaaslike ondernemings.
Federasie staan regverdige mynregte en steun vir konstruksiemaatskappye van swartmense voor