# Eskom het fase twee-beurtkrag van vyfuur vanoggend tot vieruur vanmiddag ingestel, gevolg deur fase drie tot vyfuur môreoggend. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hoewel sommige opwekkingseenhede sedert Sondag weer in gebruik is, is daar vertragings met ander. Sy sê as gevolg van hierdie vertragings met die heringebruikneming van die eenhede en die behoefte om noodreserwes te bewaar, moet beurtkrag voortduur:
Fase 2 en 3 word tot verdere kennisgewing ingestel [KLANK]
ENG MokwenaOnLoadshedding