# Eskom sê twee opwekkingseenhede moes vanoggend afgeskakel word en daarom word fase twee-beurtkrag van negeuur vanoggend tot vieruur vanmiddag ingestel. Daar is vroeër aangekondig dat fase een van toepassing is. Die kragvoorsiener se krisiskommunikasie-bestuurder, Menzi Mngomezulu, sê fase drie sal dan ingestel word en voeg by hulle sal voortgaan om die stelsel te monitor vir enige betekenisvolle veranderinge:
Fase 2- en 3-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel [KLANK]
ENG MngomezuluOnLoadshedding