# Die eThekwini-munisipaliteit in KwaZulu-Natal sê hy werk nóύ saam met die gespesialiseerde multidissiplinêre taakspan vir ekonomiese infrastruktuur om skade aan en diefstal van ekonomiese infrastruktuur te beskerm. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê interne ondersoeke is ook aan die gang om misdaadsindikate te ontbloot wat betrokke is by die diefstal van noodsaaklike ekonomiese infrastruktuur. Sy sê dit sluit in koperkabels, elektriese geleiers, skrootmetaal, straatligte en elektriese passtukke:
eThekwini-munisipaliteit werk saam met SAPD om ekonomiese infrastruktuur te beskerm [KLANK]
ENG-GuguonInfrastructureCrime