# Die eThekwini-munisipaliteit in KwaZulu-Natal sê lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie wat gister met ʼn onwettige staking begin het, sal die gevolge dra. Sowat 500 werkers het oor betalingsbonusse begin staak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê hulle gaan nie wetteloosheid en misdadigheid verdra nie:
eThekwini gaan optree teen werknemers wat onwettig staak [KLANK]