Skip to content

eThekwini bied aan om bedrae verskuldig deur geaffekteerde belastingbetalers te beperk [KLANK]

# eThekwini Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het aangebied om die bedrae te beperk wat belastingbetalers verskuldig is nadat ‘n tegniese fout ingesluip het tydens waterrekening-aanpassings. Hy wil daardeur mense help wat nié die volle bedrag kan betaal nie. Die munisipaliteit wou die ses kiloliter gratis basiese water regstel wat verkeerdelik gehef is op verbruikers wie se eiendomme bo die 250-duisend-rand-waardedrempel was. Die munisipale stadsbestuurder, Musa Mbhele sê die munisipaliteit hanteer elke maand meer as 550-duisend rekeninge en sodanige foute kan voorkom.

ENG MusaonAmountPayable